Mar
04

NSRI

Die Hengelklub skenk jaarliks donasies aan verskeie instansies, hier oorhandig Marelize Groenewald [skakelbeampte van die klub] n tjek van R1000 aan Andre Livingstone-Louw van die Yzerfontein NSRI.




Jan
14

2015

Die Hengelklub bestuur wil graag die volgende firmas en persone bedank vir donasies gedurende 2014 : Alicia Loubser [ Swartbergsvlei], Amelia’s Cleaning Services, Aquality Plumbers, Cutters, DIY Hardeware Yzerfontein, Durbell Engineering, Galvatech, Hayes Motors, Nissan, Old Mutual, O’Tool Hire Yzerfontein, PK Vleisverspreiders, PSG Malmesbury, Shell Yzerfontein, Sound Print, Spar Darling, Spar Yzerfontein, Weskus Padstal, WP Airconditioning, Yzerfontein Armed Response.

May
26

Lekker vir die winter en die reen.


Ons Hengelklub het nog n aantal van die gewilde Polymide koningsblou re├źn/warm klubbaadjies in voorraad teen verlede jaar se pryse. [ vanaf R 295. ]. Klublede kan dit ook vir hul gesinne aankoop. Kontak Gawie Steyn [ 083 3796 044 ] vir meer besonderhede.